Bou jou droom aanlyn besigheid op SA se beste aanlyn naam in die vrugte bedryf: www.Vrugte.co.za
Hierdie Domein Naam www.Vrugte.co.za is Te Koop!
Bou Suid Afrika se Grootste Vrugtemark op hierdie gesogte aanlyn eiendom.

Jy kan ‘n projek loods waar kopers ‘n boer “aanneem”.
Vrugte.co.za kan boere en gebruikers bymekaar uitbring. Vra boere ‘n fooi vir die vrugte.co.za diens.
Die boer hou van dit want hy het reeds sy hele oes verkoop aan die begin van die seisoen.
Die kopers onderneem om die boer te ondersteun en sy oes te koop vooruit. Dus weet hulle watter opbrengs hulle gaan kry.
Die boer hou die kopers op hoogte van alles wat op die plaas gebeur deur die vrugte.co.za portaal.
Vrugte.co.za doen onafhanklike oudits op die plaas en hou “pleegouer”-beleggers op hoogte van sake.
Vra die boer ‘n maandelikse fooi vir jou dienstes op vrugte.co.za.
250 boere @ R1000= R250k pm = R3,000,000 per jaar.
Ontwikkel Suid Afrika se grootste aanlyn vrugte portaal op die webwerf.
Lys adverteerders op die platform. Kry boere/verskaffers om te adverteer. Slegs 100 boere vanuit die hele SA gelys teen R1000 = R100000.
Verkoop vrugte hampers
Verkoop vrugte bome en sade aanlyn.
Verkoop Vrugtesappe van die webwerf af.
Verkoop vrugte koek van die platform af.
Verkoop droë vrugte en vrugte happies van die platform af.
Verkoop vrugteplase of die platform en vra ‘n kommissie.
Wat daarvan as jy ‘n skarefinansierings projek begin op die website.
Kry ‘n klomp beleggers om vrugtebome te koop en dan being hulle ‘n vrugteplaas saam, of iemand verskaf grond, en die skare belê net in die bome en kry dan ‘n opbrengs per boom elke jaar. Dit gaan ‘n baie beter opbrengs lewer as geld in die bank!